Kluis spasie
Posted: Sun Aug 07, 2011 3:38 pm
Ek is nou besig om uit kluis spasie te hardloop en maak nie saak hoe groot die kluis waarna ek kyk nie, kan ek net nie sien hoe mens die spasie ordentlik kan benut, sonder dat jy elke keer die kluis moet uitpak om by die agterste geweer by te kom nie.
Ek dink nou daaraan om vir my kluis 'n geweer rak in te bou wat op "roller slides" kan uitskuif. jy skuif dus die hele inhoud van die kluis uit, en kies die een wat jy wil h?. Gewere sal in twee rye, links en regs van die middel staan met scopes binnetoe gedraai
Ek het 'n carousel oorweeg, maar jy gaan 'n moerse kluis nodig h? om 'n redelike klomp gewere op hom te kan hou.
Het enige van julle dalk planne wat goed werk?
Ek het ook die metode gesien, maar dit staan my ook nie regtig aan nie...
http://www.youtube.com/watch?v=rX6jIutRA-I&feature=player_embedded