Page 1 of 1

Night Vision

Posted: Sat Aug 06, 2011 12:29 pm
by Shindzela (Pierre)
Goeie dag almal.

Ek is opsoek na n night vision monocular of verkyker, waar sal die beste wees om uit vind? En ook sommer n opgeleide spoorsny hond (mens spoor). Want kyk! As 1 jafel nog n keer hier inbreek, vlug ek die berge in!!!

Groete

Pierre

Re: Night Vision

Posted: Sat Aug 06, 2011 1:49 pm
by .::Alwyn-U::.
Pierre

Kontak Harris30-06 op die forum, ek weet hy gebruik night vision op een van sy vark gewere. Hy sal weet van die goed!

Groete

Re: Night Vision

Posted: Sun Aug 07, 2011 7:59 am
by Geno
Pierre,
Kyk na die monoculars wat hitte optel. Hulle is duur, maar die moeite werd! Een van my vriende het een gekoop teen +-R45,000 om die 2 been jakkalse te vang wat sy skape steel. Hy's baie tevrede. Jy hoef net een inbraak te keer, dan het die ding homself al betaal.

Groete,
Eugene