Page 1 of 1
Gesoek: Springbokke
Posted: Sat Aug 06, 2011 10:33 am
by Wiehan111
Hallo manne
Ek soek springbokke in die Oos Vrystaat area. Dit sal ook help as jul iemand ken wat iemand ken wat vir my het.
Groete
Re: Gesoek: Springbokke
Posted: Sun Aug 21, 2011 9:29 am
by Sarelss
Lyk my die springbokke is nou bietjie klaar ?
Sien baie manne lees maar niemand het meer bokke nie?
Groetnis,
ss
Re: Gesoek: Springbokke
Posted: Fri Aug 26, 2011 2:36 am
by Berg-Bewer
Hallo Wihann
Kontak gerus vir Riaan Badenhorst by 082 498 3662, hy sal jou heel moontlik kan help.
Groete Bergbewer
Re: Gesoek: Springbokke
Posted: Sat Aug 27, 2011 8:14 pm
by Blackie Swart
Wiehan probeer gerus vir Francois'.Kyk by
www.plain-game.co.za.Baie ander spesies om te skiet en rolandaward trofee daar.Geniet die jag.Ek ken nie die Vrystaat nie maar sy plaas is naby Boshoff.
Groete
Blackie
Re: Gesoek: Springbokke
Posted: Sun Aug 28, 2011 9:10 am
by Wiehan111
Manne
Skuus ekt skoon vergeet om te se maar ek soek springbokke om in 'n kamp te laat loop, glad nie vir jag nie
Groete
Re: Gesoek: Springbokke
Posted: Sun Aug 28, 2011 12:51 pm
by Blackie Swart
wiehan ek sou se dat jy miskie nogsteeds vir Francois moet probeer.Weet hy vang sy springbokke en skuif hulle nverskiilende kampe toe van hom.Dalk kom jy reg.Sterkte
Groete
Blackie