Page 1 of 1

Bald Eagle rest

Posted: Wed Jan 25, 2017 6:07 pm
by Sakkie Rust
Hi forum

Weet ieman dalk waar ek n Bald Eagle Front rest kan kry? Het op Bullet.com probeer maar hulle ship nie buite die VSA nie . Of weet julle dalk van soortgelyke rest vir F-ope wat hier by ons beskikbaar is ?

Groete Sakkie

Re: Bald Eagle rest

Posted: Wed Jan 25, 2017 10:04 pm
by JPS
Sakkie,

Lance Stevens van Sasolburg verkoop F Klas rests. Ek en paar manne op die forum skiet met hulle en hulle werk mooi. Jy kan ook Mias Niewoudt kntak, sy kontak details is op Sabisley se webblad. Hy verkoop die Seb Rests maar hulle kos groot geld, die nuwe Seb Mini rest is 'n awesome rest.

Re: Bald Eagle rest

Posted: Wed Jan 25, 2017 11:12 pm
by Sakkie Rust
Naand JPS
Sal jy vir my fotos kan whatsup asb ?
0824740153

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 11:05 am
by Capt. Yoda
Hieveel geld wil jy spandeer?
Ek het so JJ rest maar hy gaan jou maar dieselfde as n Seb kos

http://bulletin.accurateshooter.com/wp-content/uploads/2010/12/lohbig04.jpg

Ps dit is nie so maklik soos dit lyk om van hulle af te skiet nie

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 11:17 am
by swc-tr
Lance Stevens front rest.jpg

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 12:35 pm
by Riaan Kriel
Capt. Oblivious wrote:Hieveel geld wil jy spandeer?
Ek het so JJ rest maar hy gaan jou maar dieselfde as n Seb kos

http://bulletin.accurateshooter.com/wp-content/uploads/2010/12/lohbig04.jpg

Ps dit is nie so maklik soos dit lyk om van hulle af te skiet nie
Glo dit is nie so maklik nie, lyk my jy het 'n meganiese ingenieursgraad nodig om daai ding te operate ;) ++>:

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 1:02 pm
by blaser
wat kos so rest seker moer baie

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 1:25 pm
by Sakkie Rust
Dankie
Wat kos die rest wat Lance Stevens bou?
Het hy een wat jy wind ook mee kan stel ?

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 4:31 pm
by swc-tr
Sakkie Rust wrote:Het hy een wat jy wind ook mee kan stel ?
Klink my jy kort een wat sommer die sneller ook trek............... :laugh: >:D

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 4:48 pm
by Sakkie Rust
Dit is wat ek verwag het toe ek die prys van die SEB hoor !

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 5:02 pm
by Witpietskiet
Sakkie Rust wrote:Dit is wat ek verwag het toe ek die prys van die SEB hoor !
Deel bietjie daai prys asb

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 5:14 pm
by Sakkie Rust
SEB is hier by die R18k

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 6:34 pm
by JPS
Sakkie die foto met die klomp rests op wat Schalk geplaas het is die een wat Lance Stevens verkoop.

Hy stel hoogte en wind met die knop aan die kant dan lock jy hom voor.

Lyk op 'n haar na die JJ rest is net sy knop wat die hoogte verstelling lock is regs en nie links soos op die JJ foto nie. Jy sal dit kan sien op die foto bo wat Schalk geplaas het.

Ek het myne gekoop vir R5400 so twee jaar terug maar ek verneem hulle is heelwat duurder nou.

Groete
Jan

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 9:12 pm
by Sakkie Rust
Dankie vir almal se hulp !
Het iemand dalk n nommer vir Lance Stevens asb ?

Groete

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 9:37 pm
by Capt. Yoda
Lance se rests is ook baie goed en baie goedkoper as wat jy vir een uit die US gaan betaal.

Re: Bald Eagle rest

Posted: Thu Jan 26, 2017 10:20 pm
by JPS
Sakkie Rust wrote:Dankie vir almal se hulp !
Het iemand dalk n nommer vir Lance Stevens asb ?

Groete
(083) 2311 nege ses nul