Page 1 of 1

Visvang in Henties

Posted: Wed Jan 25, 2017 1:21 pm
by tripodmvr
My Neef het geboek en reeds betaal vir n hengelvakansie op Hentiesbaai. Hy het nie besef dit bots met sy troudatum nie.

Indien enige iemand belangstel om sy plek in te neem kontak hom net.

Dis Saterdag by NG gemeente Brakpan 14:00. Sy is baie vriendelik en n bobaas kok. Brunet en 62kg 1.52m lank. Sy sal die een wees in die wit rok. Haar naam is Marie.

Re: Visvang in Henties

Posted: Wed Jan 25, 2017 1:39 pm
by DriesdlR
lag ek nou lekker!!

Re: Visvang in Henties

Posted: Wed Jan 25, 2017 3:25 pm
by FHM
DriesdlR wrote:lag ek nou lekker!!
GOEIE een ! ++>: