Page 1 of 1
Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 3:46 pm
by Chevvy SS
Ek dink daaraan om 2 van my gewere se recoil pads te vervang. Miskien word (of is ek?) oud en hoop dit vat die terugskop en gepaardgaande "flinch" weg.
'n Paar millimeter maat van my het Bisley's op sy gewere waarmee hy baie tevrede is. Wat sal julle aanbeveel?
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 3:47 pm
by DWB
Pachmayr Decelerator
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 4:20 pm
by Rudi Fischer
Stem Saam met DWB, dis al wat Ek gebruik.
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 4:27 pm
by Geno
Pachmayr!
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 4:40 pm
by wlm
Massie
Die Bisley is nie sleg nie maar daar is beter. Ek kry jou nie op jou foon nie, sal weer probeer. Kyk so lank of jy die topic "Fereirra recoilpad" op die forum kry.
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 4:54 pm
by LoopSoosStroop
Daai Decell's werk baie goed, maar hulle het duur geword
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 8:59 pm
by douw
Pachmayr!
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Mon Jan 23, 2017 10:42 pm
by Stefan764
Oud word issie vir sussies nie
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Tue Jan 24, 2017 7:45 am
by Beyers C
Ek kry nie vir Frikkie Ferreira in die hande om pads te bestel nie
Het iemand sy kontak asb?
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Tue Jan 24, 2017 8:38 am
by andre007
Frikkie Fereira 083 940 7234
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Tue Jan 24, 2017 10:57 am
by douw
Beyers C wrote:Ek kry nie vir Frikkie Ferreira in die hande om pads te bestel nie
Het iemand sy kontak asb?
Hy maak nie meer die recoilpads nie.
Hy het gaan aftree in die Vrystaat. Soos ek laaste van hom verstaan het, het iemand die "besigheid" by hom oorgeneem. Die pads is bleikbaar nog beskibkaar deur die Wildman winkels.
Groete
Douw
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Tue Jan 24, 2017 1:28 pm
by JTM
Kick-eez is baie lekker pads. Nog beterer as Pachmayr

Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Tue Jan 24, 2017 1:31 pm
by Supacow
Het iemand ervaring van Limbsaver skopkussings?
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Tue Jan 24, 2017 1:33 pm
by douw
Baie van die GRS kolwe kom met hulle. Dit is verseker 'n lekker "pad" maar as jy self op jou eie bestaande kolf wil "fit" sal ek steeds sĂȘ "Pachmayr"
Re: Recoil pad (nie slip-on)
Posted: Thu Feb 02, 2017 7:13 pm
by Malan123
Ek het 1 van die Limbsavers vir my tikka 300 opgesit. Maak die wereld se verskil! Kan hom nou heeldag op die baan skiet.