Page 1 of 1

beplan iemand dalk n roep kurses

Posted: Mon Jan 23, 2017 12:18 pm
by willienel
Laat weet asb wanneer iemand dalk weer n kurese aanbied baie dankie

Re: beplan iemand dalk n roep kurses

Posted: Mon Jan 23, 2017 12:34 pm
by Hugo S
Ek wag ook nou al n lang tyd vir iemand hier in Noord wes ( Harties/ Brits ) om een aan te bied


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: beplan iemand dalk n roep kurses

Posted: Mon Jan 23, 2017 12:36 pm
by andre007