Page 1 of 1
Boyds se nuwe kolf
Posted: Sun Jan 22, 2017 7:35 pm
by Dirkvh
Re: Boyds se nuwe kolf
Posted: Sun Jan 22, 2017 7:44 pm
by Gernie
Hou nie te veel van die plastiek op die hout nie.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Boyds se nuwe kolf
Posted: Sun Jan 22, 2017 7:47 pm
by Fanta300
Baie mooi, maar ek is nie mal oor die plastiek op die handgreep nie.
Re: Boyds se nuwe kolf
Posted: Sun Jan 22, 2017 7:56 pm
by Gawie(13mm)
Ek laaik dit kwaai.
Geno kom in!!!

Re: Boyds se nuwe kolf
Posted: Sun Jan 22, 2017 8:43 pm
by LoopSoosStroop
Ek dink dis baie slim.
Re: Boyds se nuwe kolf
Posted: Sun Jan 22, 2017 8:50 pm
by Apie
Daai gaan goed werk
Sent from my D5803 using Tapatalk