Dak tent vir Fortuner
Posted: Sun Jan 22, 2017 2:57 pm
Hallo manne.
Ek is op soek na 'n daktent vir ons trippie Kaokoland toe. Ek is nog nie heeltemal seker of die kamp gogga gebyt het nie en is nie bereid om 'n nuwe se prys te betaal om uit te vind of dit gaan werk nie.
Moet ten minste 1.4m wyd wees maar wyer sal beter werk vir my lyfie.
As ek so kyk moet ek seker ook 'n dakrak opsit vir die tent of miskien kan ek hom met brackets monteer. Help asseblief met raad. Ons gaan nie dakspasie nodig hĂȘ vir ander items op die trippie nie.
Alternatief is seker om een te huur. Is daar iemand in die Boland wat bereid sal wees om een aan my te verhuur vir 2 weke vanaf 28 April 2017?
Rede vir daktent is tyd en spasie wat beperk is. Dit gaan net ek en Irma wees en ek wil nie sleepwa saamsleep nie en wil ook nie elke dag tent opslaan nie.
Ek het nog vrae maar hulle kan eers wag.