Page 1 of 1

Strelok Pro- Hoe om gewere te delete

Posted: Sat Jan 21, 2017 12:45 pm
by Smitstertjies
Weet iemand hoe om ou gewere wat op jou Strelok Pro databasis is te delete?. Spesifiek die iPhone

Baie dankie

Re: Strelok Pro- Hoe om gewere te delete

Posted: Sat Jan 21, 2017 12:48 pm
by Jaco v Zyl
Skuif met jou vinger van regs na links terwyl jy op die kaliner druk.

Re: Strelok Pro- Hoe om gewere te delete

Posted: Sat Jan 21, 2017 1:03 pm
by Smitstertjies
Duisend dankies!

Re: Strelok Pro- Hoe om gewere te delete

Posted: Sat Jan 21, 2017 4:38 pm
by Gustavroux
Dankie tog!! Daar leer ek ook iets

Dankie