Hek vir Hi-Lux, wat wild optrek.
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Hek vir Hi-Lux, wat wild optrek.
Ek het n nuwe hek wat aan jou raam opkom wat kan sak tot op di grond vir di jag manne ,,,Jy kan jou bok teen hom optrek ,,Hy is te koop nog nooit gebuik,,my sel nommer is 083 sewe 0015agt5. Ek kan n foto Whats-App, en dis vir n 2013 en 2014 model.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hek vir Hi-Lux, wat wild optrek.
Sit asb fotos en 'n prys op soos ons in die reëls versoek.
Goed, beter, 6millimeter!
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Hek vir Hi-Lux, wat wild optrek.
Sold
Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
Sent from my EVA-L09 using Tapatalk