Page 1 of 1
Het iemand een van die?
Posted: Fri Jan 20, 2017 7:27 pm
by NicoO
Naand julle,
Ek het n CZ455 varmint in .22lr gekoop, nou op die wag vir lisensie. Ek kyk na dievolgende 2 teleskope, n Redfield Battlezone tac 22 2-7x34 of n Bushnell AR Optics in 2-7x 32... Ek wil graag weet of iemand een van die outjies op het, my eintlike bekommernis is die okkuler by die slot, wat ek kon raak lees is mens moet hoee ringe opsit.
Enige advies sal ek wardeer!
Groete
Re: Het iemand een van die?
Posted: Fri Jan 20, 2017 8:21 pm
by Ultralight
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170120/d708acf325e113a2801cd23d9d826811.jpg
NicoO,
Definitief hoë ringe. Jy sal nie spyt wees nie.
Baie lekker kettie.
Re: Het iemand een van die?
Posted: Fri Jan 20, 2017 8:38 pm
by Philip J
Ek ken nie Bushnell nie, maar ek het Redfields op al my gewere en ek was nog nie een dag spyt nie.
Re: Het iemand een van die?
Posted: Sat Jan 21, 2017 6:59 am
by NicoO
Dankie julle! Ultralight, hoe akkuraat is daai geweer van jou?
Re: Het iemand een van die?
Posted: Sat Jan 21, 2017 10:21 am
by Ultralight
20170115_162507.jpg
Eerste 3 skote op 25 meter. Net sodat ek eers SCOPE kon instel.
Het my stoutste verwagtinge oortref!
Het standaard, hoë spoed en subsonic gevoer. Hy is glad nie temperamenteel oor sy kos nie

Re: Het iemand een van die?
Posted: Sat Jan 21, 2017 2:45 pm
by NicoO
Daai is vir my baie mooi

Re: Het iemand een van die?
Posted: Sun Jan 29, 2017 8:36 pm
by acssa
Ek het n Busnell AR 2-7x32 of CZ452 22LR.... made in China... baie swak volgens my want die turrets verstel net wanneer hy lus is.
Philip Fourie/Twist Armament verkoop n Chinese scope ... met Schott glass.... ek gaan so een koop vir my .22LR
http://www.ebay.com/itm/Vector-Optics-P ... 1855457570
wat jy sal moet kry is sneller springs...
Re: Het iemand een van die?
Posted: Mon Jan 30, 2017 11:53 am
by NicoO
Dankie vir die terug voer acssa! Doen daai teleskoop dit van die begin af?
Re: Het iemand een van die?
Posted: Mon Jan 30, 2017 11:02 pm
by acssa
NicoO wrote:Dankie vir die terug voer acssa! Doen daai teleskoop dit van die begin af?
Ja...