Page 1 of 1

Swarovski Gong Challenge

Posted: Tue Jan 17, 2017 4:21 pm
by Reggie Gerber
Sien aangeheg.
SWAROVSKI GONG CHALLENGE 2017 ENTRY FORM.pdf

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Tue Jan 17, 2017 6:20 pm
by JJV
Hallo ek kan nie die attatchement oop maak nie kan iemand dit asb epos na janjurgvisser@hotmail.com

Dankie!
JJV



Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Tue Jan 17, 2017 7:17 pm
by Nico Harris
Naand Reggie. Hoe lyk die afstande?

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Wed Jan 18, 2017 6:08 am
by Reggie Gerber
Hulle is in METERS Nico :laugh:

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Wed Jan 18, 2017 6:47 am
by Reggie Gerber
Afstande sal seker tussen 150m - 350m wees uit veldskiet/jag posisies uit wees

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Tue Feb 28, 2017 6:39 am
by Reggie Gerber
Manne die inskrywings vir die gong shoot is nou toe. Ons gaan omtent 70 twee man spanne wees dws 140 deelnemers.

Dankie vir die Jaracallers wat kom saam skiet sien julle Saterdag.

Mooiloop

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Mon Mar 06, 2017 10:55 am
by Hein22
Reggie julle, dankie vir 'n lekker skiet dag, ons groepie skiet vriende het dit baie geniet! Sien julle volgende jaar.

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Mon Mar 06, 2017 1:24 pm
by Reggie Gerber
Plesier Hein

Bly julle manne het dit geniet

Groete

Re: Swarovski Gong Challenge

Posted: Tue Mar 14, 2017 9:06 pm
by tomgouws
Hi Reggie & Team

Thank you for a lekker event.
Would you be able to post the results on this forum?

Appreciated, & see you next year!