Page 1 of 1
Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 3:00 pm
by Chevvy SS
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 3:08 pm
by Apie
Poepholle
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 4:04 pm
by RUPERT
LOL. Ek dink daai manne het n mooi les daar geleer.
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 4:13 pm
by FCLoretz
Chevy PM my jou nommer dan stuur ek vir jou aan
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 4:16 pm
by Geno
Waar is Piet Pille?
Sy eerste elandjag het so iets gelyk...
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 4:18 pm
by Chevvy SS
FCLoretz wrote:Chevy PM my jou nommer dan stuur ek vir jou aan
Dankie FC, 13mm het gestuur.
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 4:30 pm
by alecjohnson
HAHAHA Dankie daai is skreeu snaaks
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Tue Jan 17, 2017 6:22 pm
by Viking
RUPERT wrote:LOL. Ek dink daai manne het n mooi les daar geleer.
Rupert ek dink nie so nie....die eerste les wat ek geleer is, is dat jy skiet nie OOR die horisonlyn nie!!
Daai manne skiet skoot na skoot en die kamera vashouer sê "dis tussen die bok se horings deur". Geeneen kan sien wat anderkant die duin is nie...
Kameraman is net so 'n groot poephol in my oë.
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Wed Jan 18, 2017 8:25 am
by Chevvy SS
Viking, die gemiddelde plase in die Kalahari is vanaf 8 000-10 000+ hektaar en die huise is 'n bietjie verder van mekaar as in Johannesburg. Mens kan dus daar oor 'n hele paar horisonlyne skiet.
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Wed Jan 18, 2017 8:29 am
by Gawie(13mm)
Manne. Sien die video vir wat dit is.
'n "Gids" wat sy vrinne met 'n slap riem gevang het.

Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Wed Jan 18, 2017 8:49 am
by Boersonderroer
Ek kry 'n content is unavailable error.
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Wed Jan 18, 2017 9:02 am
by alecjohnson
Ek wil net graag sien hoe daaii kudu van naderby lyk met 'n paar houe deur.
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Wed Jan 18, 2017 9:47 am
by RUPERT
Viking
Die les wat ek van praat is. Jy kan nie skiet na n ding as jy nie eers deur jou scope kan uitmaak wat dit is en meer belangrik
dit is wel wat jy wil en gaan skiet.
Soos Gawie se sien die video vir wat dit is.
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Wed Jan 18, 2017 10:00 am
by DawieKotze
Baie goeie streep getrek op sy pêlle!!
....maar kom ons wees bietjie "anal". Hulle moes nooit so teen die horison geskiet het in die 1ste plek nie
Groetnis
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Fri Jan 20, 2017 6:37 am
by Geno
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Fri Jan 20, 2017 7:28 am
by ruaanb
Nou lekker gelag
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Fri Jan 20, 2017 8:35 am
by Triple2
Kaksnaaks!!
Re: Kan iemand hierdie vanaf facebook laai?
Posted: Fri Jan 20, 2017 1:19 pm
by Gawie(13mm)
Dankie Geno!