Page 1 of 1

Lisensie afgekeur

Posted: Thu Aug 04, 2011 8:56 pm
by Lamtjop
Naand alle kenners.
Ek het erens gehoor dat as n lisensie afgekeur word en jy appeleer nie, gaan jy in die toekoms sukkel om n ander wapenlisensie te kry. Die lisensie wat afgekeur is, is vir n nr2 windbuks, die skrywe van SAPD is nog nie ontvang nie so ons weet nie wat is die rede nie. Maar ons wil eintlik nie meer die geweer h? nie, maar ons is bang dat indien ons nie appel aanteken nie dat daar dalk in die toekoms nog lisensie gewyer kan word. Die was n heraansoek vir bestaande lisensie.
Laat hoor asb van julle.
Groete Tjops

Re: Lisensie afgekeur

Posted: Thu Aug 04, 2011 9:01 pm
by G-force
Sal jou n nommer stuur.Ou sal
Dalk kan help.

Re: Lisensie afgekeur

Posted: Sat Aug 06, 2011 5:40 pm
by Problem Animal Control
Tjops
Moenie apelleer nie,wag 90dae en doen weer aansoek. Gee net n bietjie meer aandag aan die motivering.
PAC