Page 1 of 1

Skoop vir my 6.5.

Posted: Mon Jan 16, 2017 5:13 pm
by Bok
ek wil net gou by die slim manne hoor na watse teleskoop ek kan kyk vir so $1000-$1300 vir jag en so nou en dan ver skiet.

ek hoor graag

Groete.

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:06 pm
by WicusdP
Enige spesifieke rede hoekom jy in $ terme praat en nie Rand nie?

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:12 pm
by Diesel Dog
WicusdP wrote:Enige spesifieke rede hoekom jy in $ terme praat en nie Rand nie?
Want 6.5 koeels val in voet nie in mm nie.

DD

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:16 pm
by Bok
n pel bring vir my n scope van amerika af as ek kan besluit.

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:40 pm
by 6.5/284Norma
Burris Veracity™ Riflescope 5-25x50mm $1079

Burris XTR II™ Riflescope 4-20x50mm $1,319

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:43 pm
by joe rocket
Sightron S3 6x24x50 ffp 100moa interne verstelling $900

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:47 pm
by Rudie
Daai Burris Veracity is 'n bul van 'n Scope vir sy prys. Zero stop werk baie goed. Al wat nie baie van hou nie is die af mik merke. Aangesien dit FFP is kan jy nie regtig afstande aan pas by lading deur die vergroting te verander nie. Ek "dial" afstande en gebruil dan die kruis se merke om vir wind af te mik. Ek dink baie ouens onderskat die Burris scopes.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Tue Jan 17, 2017 6:59 am
by Bok
ek sal bitjie gaan kyk na hulle. is ffp of sfp beter? raak die kruis ni te dik as hy in ffp is waneer jy zoom nie?

Re: Skoop vir my 6.5.

Posted: Tue Jan 17, 2017 7:05 am
by Geno
Koop sommer hierdie een plaaslik.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=54601