Page 1 of 1

303 Scope.

Posted: Mon Jan 16, 2017 11:28 am
by HJA
Goeie more,

Hulp sal waardeer word.
Sal die volgende scope werk op my 303...?
Hawke Sport HD AO 3-9 x 50.

Dankie
Henk

Re: 303 Scope.

Posted: Mon Jan 16, 2017 11:37 am
by alecjohnson
Ja hy sal werk, het een op my .22 gehad maar die kryushaar was bitjie dik vir my maar bae lekker gewerk, ek het hom intussen geruil vir vaste 6x40 vir die .22 werk baie lekkerder.

Ek hounie baie van die AO nie, dit pla my baie op my 243. en sy tasco.

Re: 303 Scope.

Posted: Mon Jan 16, 2017 3:08 pm
by Giepie
Ek ken nie die Hawke teleskope nie, maar die vergroting ens lyk reg vir 303. Jy moet maar self besluit oor die kruishaar. Sommiges is te dun, ander hou weer daarvan so dun. Isdit die een met die rooi kol ook?

Re: 303 Scope.

Posted: Mon Jan 16, 2017 3:45 pm
by HJA
Baie dankie manne.

Giepie mill dot alleen.

Gaan hom n try gee.

Lekker dag
Henk