TIKKA KOLF
Posted: Fri Jan 13, 2017 12:16 pm
Middag almal
Is daar dalk enige iemand wat n kolf vervanging gedoen het op hulle tikka's. Ek is graag opsoek na n oorspronklike hout kolf waarop ek n paar veranderinge kan aanbring, wil nie graag my kolf op foeter nie. Ek is bereid om te betaal vir n kolf.
So as enige iemand een het wat rond lĂȘ, kontak my gerus. Sal dit baie waardeer.
Groete