Taffie kursus 3en 4 Februarie in klaarstroom
Posted: Fri Jan 13, 2017 11:25 am
Middag almal ons het nog plek vir so paar manne vir die kursus R1600 vir vrydag en halfdag saterdag oornag plek is beskikbaar teen R100 n kop WhatsApp my gerus 0766737687