Page 1 of 1

CZ Varmint 308

Posted: Fri Jan 13, 2017 10:17 am
by deserthuntr
Hallo Manne. Het enige iemand dalk herlaai data vir hierdie geweer asb? Hy het 'n 26.5" loop met 1:12 twist.

Baie dankie by voorbaat.

Re: CZ Varmint 308

Posted: Fri Jan 13, 2017 10:18 am
by toelie
Watse koeels beplan jy om in hom te skiet?

Re: CZ Varmint 308

Posted: Sat Jan 14, 2017 8:33 pm
by deserthuntr
155gr SMK palma en jagpunte in die 165gr omgewing. Of wat ook al goed sal werk. Ek begin nou eers laai so wil gebruik wat goed werk.