Page 1 of 1
3 kudu bulle
Posted: Thu Aug 04, 2011 3:18 pm
by Truvelloman
waar is die horing skat manne?
Re: 3 kudu bulle
Posted: Thu Aug 04, 2011 3:20 pm
by Freek
Charl ...lang, langer, lanste.
Re: 3 kudu bulle
Posted: Thu Aug 04, 2011 3:24 pm
by Frikkiedbr
Die horings is op die grond en staan op die muur

Seker so lank as wat die maatband s?

Re: 3 kudu bulle
Posted: Thu Aug 04, 2011 3:37 pm
by theedge
As ek hulle so kyk dink ek eerder langste langer en lank
Re: 3 kudu bulle
Posted: Thu Aug 04, 2011 4:44 pm
by Adaan
Kom ek raai van links na regs 64" dan 61" en die een heel regs 55"
Re: 3 kudu bulle
Posted: Thu Aug 04, 2011 5:01 pm
by JOHANNIC
linkerkant is die langste

Re: 3 kudu bulle
Posted: Thu Aug 04, 2011 7:34 pm
by Theo E
C.K
56'' 55'' 54''

Re: 3 kudu bulle
Posted: Fri Aug 05, 2011 1:31 pm
by Truvelloman
hiers die mates, die bokke is almal geskiet by oom Peet Vermaak ander grootfontein
van links na regs: 60 3/4" , 61 1/2" , 62 3/8"
Re: 3 kudu bulle
Posted: Fri Aug 05, 2011 1:44 pm
by foxripper
My skatting van links na regs was:
1. 57"
2. 59"
3. 62"
Re: 3 kudu bulle
Posted: Sat Aug 06, 2011 6:41 pm
by Jaco Swart
My skatting is van links na regs:
60 3/4
61 1/2
62 3/8
Groetnis
Re: 3 kudu bulle
Posted: Mon Aug 08, 2011 6:43 pm
by JPS