Page 1 of 1

Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 9:48 am
by SmitH
Die perd lyk heel kalm na die leeu by hom val

Image

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 10:00 am
by DWB
Ek dink een van daai skote was dalk in sy broek en nie uit die geweer nie

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 10:29 am
by Dawid
Janee daai was n redelike "close shave"

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 10:35 am
by Agentkoos
Miskien 'to close for comfort' as jy my sou vra

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 10:46 am
by 222
hmm

wonner hoe het sy onnie gelyk na die episode ??? ???

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 10:52 am
by Dawid
Kyk hoe trek die leeu sy gesig voor hy val ek sweer hyt die reuk gekry.  :laugh: :laugh:

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 12:11 pm
by foxripper
Jul kan mos sien hy le/sit nog so paar sekondes voor hy opstaan, hy druk seker net nog die laastes uit..  ;D

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 12:33 pm
by Kalahari
Daai perd sit darem ook op 'n sleg plek ???. Sy maters kon hom netsowel raakgeskiet het :o

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 12:47 pm
by BLOK
Dis nou wat mens noem Dangerous Game Hunting, nie iets wat mens wil he moet gebeer nie maar anderdag as daai leeu teen die muur hang en hy met n glasie wyn voor die kaggel sit en terug dink, dan eers brand n man se hart terug vir daai fair chase.
Dis tog waaroor dit gaan as jy eendag oud is en terug te kan dink aan al die gebeure in n mens se lewe.

Blok

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 1:56 pm
by PITSMIT
iemand het nou die dag op n post gese  " ou vrou gee my n skoon onnerbroek ek het my nou lelik vir die leeu vererg" ;D ;D ;D

hahahahaha!!!!!!!!!!!!!  ;D ;D daai ou het nie eiers nie of hulle is van tungsten gemaak :o :o  iedergeval hy mag maar n rukkie sit voor hy opstaan ;D

Re: Lion hunt

Posted: Thu Aug 04, 2011 3:17 pm
by Gerhard
Dit is Johan Calitz hier met die pet en Ronnie as ek reg onthou wat die leeu geskiet het.

Hulle het die leeu op gevolg nadat n vroue jagter die kat die vorige dag met 375H&H gekwes het.

Johan het dit baie duidelik gemaak in sy kursus materiaal dat n leeu wat nie gekwes is nie baie maklik om dop met n goeie skoot plasing van n meduim kaliber soos n 30 06 en 180gr

Maar kwes hom en laat hy goed moerig raak is die min kaliber n 450 Watts om hom gestop te kry as hy die V8 op start en oppad is.

Ronnie het presies gedoen wat hy moes deur af te gaan en op sy kniee te gaan sit toe die leeu in kom.

Re: Lion hunt

Posted: Fri Aug 05, 2011 7:27 am
by James Wilson
Gerhard, jy is reg. Johan Calits moet sekerlik een van die top ph's in die wereld wees.

Re: Lion hunt

Posted: Fri Aug 05, 2011 7:41 am
by Gerhard
Ja hy is...

En selfs hy het Buffel gery in sy loop baan.  :o

Re: Lion hunt

Posted: Fri Aug 05, 2011 8:06 am
by JACQUES BOTHA
Gerad
Het hy buffel gery of het die buffel hom gery?
Jy jou kursus by hom gedoen ?  Ek weet n ie of hy en Kobus Schoeman nog saam ph skool aanbied nie.
Groete
Jacques
 

Re: Lion hunt

Posted: Fri Aug 05, 2011 8:10 am
by Gerhard
Buffel het hom getrap...

Johan en Oom Kobus doen nie meer die PH Skool nie.

Oom Kobus doen nou sy eie ding al hoewel die twee groot vriende is.

Oom Kobus het een dag so geskerts oor die "Ou Manne"  wat Buffel gery het al en hulle nog steeds jag. Soos ek verstaan het Johan lelik seer gekry en was dit n wonder werk dat hy dit oor leef het. Dit het in Oos Afrika erns gebeur soos ek dit verstaan het.

As ek een dag die Power Ball wen (R100 Mil) gaan ek by Johan jag .... he he he

Re: Lion hunt

Posted: Fri Aug 05, 2011 9:10 am
by Pikkie
Daai man gee een tree links so dat hy nie gly nie!!!!