Page 1 of 1

160gr Hornady FTX

Posted: Sun Jan 08, 2017 5:35 pm
by Abbott.45
Hi almal.

Hoor graag van julle wat bogenoemde koel al proebeer het in Marlin 336w .30-30win.

Het 200 van die koels en wil graag begin lading ontwikeling.

Eenige voorstelle ten opsigte van kruit en ladings kombinasies?

Groete


Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: 160gr Hornady FTX

Posted: Sun Jan 08, 2017 5:40 pm
by tripodmvr
Somchem het beide S321 en S335 gebruik in 'n 14 duim Contender. Albei behoort met 'n beginlading van 29gr te werk. In die korter loop het S335 'n beter spoed gegee.

Re: 160gr Hornady FTX

Posted: Sun Jan 08, 2017 8:26 pm
by JJV
Ek het so paar probeer in my Marlin maar nie regtig goeie resultate gekry nie, ook nie baie hard probeer om load te kry nie, maar ek het erns gelees die manne sukkel met die 160gr punte, so ek hou by my Sierra 170gr flatnoses, enige koeel wat basies van agter af deur vlakvark skiet op 150m is goed genoeg!


Sent from my iPhone using Tapatalk