Page 1 of 1
Raad asb...
Posted: Fri Jan 06, 2017 7:55 pm
by HunterB
Watter teleskoop sal julle aanbeveel vir n goeie all-round scope. Langafstand en jag en als tussen in...
Ek oorweeg die Night force SHV, so wat sal julle aanbeveel vir selfde geld? En is dit die moeitewerd om te kyk na die NXS, dit raak dan net baie geld
Hoor graag van julle.
Re: Raad asb...
Posted: Fri Jan 06, 2017 7:57 pm
by 6mmMusgrave
As jy kan wag en geld spaar sal ek definitief n March by Geno hulle koop jy sal nie makliker beter in die wereld kry nie
Re: Raad asb...
Posted: Fri Jan 06, 2017 8:48 pm
by Jurie
Wat van n Leupold VX3i 6.5-20x50mm side focus CDS Target
of Leupold VX3i 8.5-25x50mm side focus CDS Target
buide is 30mm buis en nuut op die mark.
Re: Raad asb...
Posted: Fri Jan 06, 2017 9:57 pm
by HunterB
Wat prys daai Leupold's? Want die opsie om meer geld te betaal vir n scope gaan nie vir my werk nie...
Re: Raad asb...
Posted: Fri Jan 06, 2017 10:03 pm
by WicusdP
SHV!!!
In my opinie baie goeie all rounder.
Groot prys verskil tussen NXS en SHV....sou nie NXS oorweeg nie agv prys....temsy jy die ekstra vergeoting regtig nodig het.
In die prysklas of effens goedkoper kan jy SightronSIII oorweeg.
Baie happy met my SHV.
Re: Raad asb...
Posted: Fri Jan 06, 2017 10:13 pm
by Jurie
Leopold is so R18k.
FOV is ook iets wat vir my baie belangrik is wat baie keer nie genoem word nie.
Maar dit hang af hoe jy die scope aanwend en watter tipe skote jy skiet.
Re: Raad asb...
Posted: Fri Jan 06, 2017 10:59 pm
by Capt. Yoda
As jy die geld het sonder twyfel die March 2.5-25
Vir R20 000 n Sightron S3 elke dag,blaas die SHV uit die water uit
Re: Raad asb...
Posted: Sat Jan 07, 2017 2:15 pm
by HunterB
Baie dankie, sal biekie kyk na daai sightron.