Page 1 of 1
Jag na lekker reen
Posted: Wed Jan 04, 2017 3:51 pm
by Gernie
Middag manne
Wil gou hoor, die wereld hier in Kroonstad het lekker deurdringende reen gehad van vroeg dag af tot so 16:00. Die windjie is ook effens koel op die oomblik.
Dink julle die jakke sal loop as dit so nat is?
Dankie
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Jag na lekker reen
Posted: Wed Jan 04, 2017 4:10 pm
by Kolhasie
Ek kan nie sien hoekom nie.
Het al jakke in die reen geskiet.
Groete KH
Re: Jag na lekker reen
Posted: Wed Jan 04, 2017 4:25 pm
by Gernie
Gaan dan maar kans vat.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Jag na lekker reen
Posted: Wed Jan 04, 2017 4:51 pm
by junglejulian
Die gemors kom by vassit in die nat veld.n vinnige uistappie het my al baie grou gekos.ry maar n graaf ens saam vir in geval.en n natgereende jakkals stink ekstra baie
Re: Jag na lekker reen
Posted: Wed Jan 04, 2017 7:12 pm
by F.L.A.S.H
Ek het al gevind dat jak se kind effens meet aktief is na dit gereen het
Re: Jag na lekker reen
Posted: Thu Jan 05, 2017 12:33 pm
by Dolf014
Jaco het Vrydag middag 2 jonges geskiet letterlik minute na die reenbui. En die volgende oggend nog een.
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 11:53 am
by CasualHunter303
Jip
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:05 pm
by Riaan Kriel
CasualHunter303 wrote:Ek het hierdie 3 jong mannetjies in so fyn mot reën raak geloop.
IMG-20161227-WA0006.jpg
Sent from my E5633 using Tapatalk
Draaijakkalse??
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:14 pm
by CasualHunter303
Sent from my E5633 using Tapatalk
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:20 pm
by Mac
Ek stel voor jy verwyder hierdie post in sy geheel, as daardie rooi jakkalse is stem el volgende verkiessing vir die ANC. Boete is moer hoog vir net een kaapse vos.
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:26 pm
by Morkel
Hoe gaan die gesegte, iemand se is ini pos!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:26 pm
by Riaan Kriel
Mac wrote:Ek stel voor jy verwyder hierdie post in sy geheel, as daardie rooi jakkalse is stem el volgende verkiessing vir die ANC. Boete is moer hoog vir net een kaapse vos.
Sterte, swart kol op agterbeen, kort spits bek.......

Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:29 pm
by Witpietskiet
CasualHunter303 wrote:Rooijakkalse
Sent from my E5633 using Tapatalk
Nope, Draaijakkals / Silvervos
Jy kan nogal n stewige boete kry in Suid Afrika as jy hulle skiet.
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:37 pm
by Mac
My stem is veilig Riaan, en my gemoedsrus
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 12:54 pm
by Katefbessie
CasualHunter303 wrote:Rooijakkalse
Sent from my E5633 using Tapatalk
Ek wil jou nie kruisig nie, maar hierdie is die rede dat die meeste manne met ervare kennis en ondervinding nie meer so aktief op die forum is nie. Die plek raak soos Facebook se "jagbuddies" agv dikstingels wat dink hul weet als wat uit hoorse praat liewer as onservinding.
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 1:08 pm
by CasualHunter303
Goed so Katefbessie. Ek het ook maar gepraat uit die mond van iemand wat ek gedink het praat uit ondervinding. Dankie aan Riaan wat ek voel die saak op die regte manier hanteer het. Daar is ook 'n rede hoekom nuwe lede die groep verlaat, en dis oor Ervare ouens wat net klippe gooi en nie konstruktief bydrae tot ander se ontwikkeling en leer proses nie. Onthou maar, selfs jy was al op een of ander stadium 'n "novice".
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 1:21 pm
by Reggie Gerber
Where are you from CasualH?
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 2:36 pm
by Marc
Weg is hy ......
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 3:19 pm
by tripodmvr
Ek dink elkeen van ons het al 'n glips met identifikasie gemaak of die verkeerde voel spesie geskiet omdat die verdomde goed stil sit of staan wanneer jy lus is om kruit te brand. Gebruik takt en waarsku die manne liewers per PM oor riskante foto plasings. Gaan 'n beter smaak in die mond los.
Re: Jag na lekker reen
Posted: Fri Jan 06, 2017 5:47 pm
by CasualHunter303
Nie weg nie, net buite opvangs gewees Marc. Ek stem saam met jou tripod.
Sent from my E5633 using Tapatalk