Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Fri Dec 30, 2016 4:18 pm
by jankraay
Middag almal
Bly ek het by die forum aangesluit en sien uit om ervarings met julle te deel.
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Dec 30, 2016 5:01 pm
by tripodmvr
Welkom Jan. Praat met ons en vertel meer van jou skietgoed en waar jy in SA jag en bly.
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Dec 30, 2016 5:44 pm
by Heinz Petersen
Welkom Jan. Ons wag in spanning om te hoor waar jy bly en wat doen jy alles met jou self as jy nie werk nie.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Dec 31, 2016 9:14 am
by Plaashaas
Welkom
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Dec 31, 2016 4:07 pm
by jankraay
Kom van Kroonstad af in die hart van die Vrystaat. As ek nie werk kyk deur my teleskoop en laat staal klap. Is lid van ALRHA en geniet lang afstand skiet baie. Jakkals roep en skiet is verseker n uitdaging wat ek vreeslik baie geniet. My skietgoed is as volg:
RPR 6.5 Creedmoor
Savage VLP 22-250 1:9
CZ 30-06( Must Have

)
Howa .204 Ruger ( Vrou se saamskiet roer )
Howa .223 AI.
Projek vir 2017 is n .338 Snipe Tac wat alreeds aan die rol is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 6:17 am
by Morkel
As jy werk Jan wat doen jy?
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 8:05 am
by jankraay
Blazer wrote:As jy werk Jan wat doen jy?
Bou kluise, Powder Coat en boer so bietjie met wild.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 8:07 am
by Capt. Yoda
Blazer wrote:As jy werk Jan wat doen jy?
http://i304.photobucket.com/albums/nn172/Hybrid513/am%20i%20doin%20it%20rite%201/holy_thread_resurrection_batman.jpg
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 8:11 am
by Morkel
Hey ek soek n inloop kluis deur en tussen die posts het ek afgelei die man kan dalk help. Nou moet ek onnosel vrek of kan jy my so bietjie grasie gee dat ek beleefd kan vra? Maak jy eder werk om daai herlaai kamer aan mekaar te slaan. Hout lepel vir jou
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 10:10 am
by Gawie(13mm)
Kaptein, nou is jy darem ge-"
images-12.jpg
"
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 10:25 am
by Capt. Yoda
Hy gaan lekker laai in daai herlaaikamer van hom, al die 11.1.11 wat ek nie gerbruik nie sal hy teen "bargain prys" kry
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 11:01 am
by tripodmvr
Blazer wrote:Hey ek soek n inloop kluis deur en tussen die posts het ek afgelei die man kan dalk help. Nou moet ek onnosel vrek of kan jy my so bietjie grasie gee dat ek beleefd kan vra? Maak jy eder werk om daai herlaai kamer aan mekaar te slaan. Hout lepel vir jou
Sent from my iPhone using Tapatalk
PM sou jou hierdie antwoorde gespaar het.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 11:20 am
by jankraay

Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 11:37 am
by Morkel
Maar dink so daar aan, cappie moet altyd stir.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 12:01 pm
by Capt. Yoda
Blazer wrote:Maar dink so daar aan, cappie moet altyd stir.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Is my werk hier
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 06, 2018 12:09 pm
by tripodmvr
Julle is nou op pad na nerens met hierdie post wat bedoel is vir voorstelling. Kan sien watter tyd van die jaar dit is. Vat chill pil en los die gekrap aan mekaar.