Page 1 of 1

lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Dec 26, 2016 11:04 am
by bokboran
Wat dink julle van hom

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Dec 26, 2016 11:37 am
by Diesel Dog
bokboran wrote:Wat dink julle van hom

Ek moes nooit een vir my buurman gekry het nie nou skop hy my agterent elke keer as ons saam skiet.Vir die prys is dit n lekker scope met n kruisdraad wat goed werk vir 200mm gong.

DD

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Dec 26, 2016 11:46 am
by Nico Harris
Koop maar. Daai is baie scope vir min geld. Mooi helder. Het ook 106moa elavation verstelling!

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Dec 26, 2016 2:29 pm
by 243Songdaug
Lynx het hierdie 1 reg gedoen. Jy kan maar koop ou maat.

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Dec 26, 2016 2:32 pm
by Fanta300
Wat kos hulle?

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Dec 26, 2016 6:37 pm
by Nico Harris
So 19k.

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Tue Dec 27, 2016 7:02 pm
by Hansieslim
Sal graag nog n bietjie komentaar oor hierdie scope wil sien en hoor

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Tue Dec 27, 2016 9:05 pm
by ruaanb
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=48566

Daar is alles en nog wat in daai link oor die scope.

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Jan 02, 2017 9:33 pm
by Abbott.45
Het so pas een op my Howa 243 gesit wat ek by my pa gekry het. Nog nie geleentheid gehad om dit te gebruik nie.

Dit is my eerste lang afstand scope.

Image


Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Jan 02, 2017 9:52 pm
by Diesel Dog
Dit is my eerste lang afstand scope.




Dit is n lekker scope,moet net nie wag tot sy waarborg verval voor jy hom gebruik nie,maak n geleentheid!Praat so van geleentheid as jy geleentheid kry stel you self voor by nuwe aansluitings asb.

DD

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Jan 02, 2017 9:56 pm
by Abbott.45
Diesel Dog wrote:Dit is my eerste lang afstand scope.




Dit is n lekker scope,moet net nie wag tot sy waarborg verval voor jy hom gebruik nie,maak n geleentheid!Praat so van geleentheid as jy geleentheid kry stel you self voor by nuwe aansluitings asb.

DD
Ja pa...

Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Jan 02, 2017 10:34 pm
by HunterB
Night Force se SHV of die lynx? Klink my die prys is baie naby aan mekaar.
En watter ander scope sal julle aanbeveel in daai prysklas? Vir n goeie all-round scope

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Tue Jan 03, 2017 10:51 am
by Riaan Kriel
Ek het een beskikbaar in nuwe kondisie wat tans op 22-250 is met Warne Ringe (High) vir R15500, ringe ingesluit. Posgeld is vir die koper. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 76#p630076

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Tue Jan 03, 2017 11:01 am
by ruaanb
hoekom verkoop jy Riaan?

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Tue Jan 03, 2017 11:09 am
by Riaan Kriel
ruaanb wrote:hoekom verkoop jy Riaan?
Ek het my Sightron Siii weer op die 260 terug gesit en die Lynx met die verligte kruishaar op die 22-250 vir nagskiet. Ek het 'n groot jeuk vir die ATN X-sight. Wil so een op die 22-250 sit. Dus verkoop die Lynx om die ATN te koop.

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Tue Jan 03, 2017 11:20 am
by ruaanb
Dankie ek hoop hy verkoop vinnig!

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Feb 13, 2017 8:45 am
by Derik Steenkamp
Goeie dag is die Lynx scope nog beskikbaar stel baie belang ?

Re: lynx Lx3 5- 30x 56

Posted: Mon Feb 13, 2017 9:10 am
by Riaan Kriel
Nee, hy is klaar verkoop maar hier is nog een beskikbaar : http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=55253