Page 1 of 1

Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 8:33 am
by tau
Manne my skroefies wat uit my Remington 700 uitgeskroef is toe ek die standaard basis met picatiny vervang het wil nie in my nuwe Howa inskroef nie. Wat moet howa thread wees?

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 9:54 am
by LoopSoosStroop
Ek sal skat dis iets Metric? M3.5?

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 9:54 am
by LoopSoosStroop
Res van drade op Howa is Metric

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 10:38 am
by tau
Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 11:08 am
by Gian_dP
tau wrote:Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.
Sal kyk as ek by die huis kom. Dink ek het 4 skroefies wat van basisse af kom vir n howa.

Is die skroewe van die remingtons af ook 2x lank agter en 2x kort voor?

Is dit lang of kort aksie? Het raakgelees dat sa remington rail nie perfek op howa pas nie. Volgens internet is beide howa en remington 6-48 draad vir die basisse.

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 11:11 am
by Ben
Die Remington het n ander thread, ek het gesien hulle pas nie op Howa nie waar n standaard m5 skroef wel op n howa sal pas........
Seker maar metric/imperial

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 11:35 am
by tau
Gian_dP wrote:
tau wrote:Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.
Sal kyk as ek by die huis kom. Dink ek het 4 skroefies wat van basisse af kom.

Is die skroewe van die remingtons af ook 2x lank agter en 2x kort voor?
Nee was ou Warne basise.

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 11:35 am
by tau
Ben wrote:Die Remington het n ander thread, ek het gesien hulle pas nie op Howa nie waar n standaard m5 skroef wel op n howa sal pas........
Seker maar metric/imperial
Ek het nou sommer gwone M3 boudtjies gekry net om thread te toets, maar hulle koppe gaan nie in mounts pas nie.

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 11:39 am
by Gian_dP
tau wrote:
Gian_dP wrote:
tau wrote:Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.
Sal kyk as ek by die huis kom. Dink ek het 4 skroefies wat van basisse af kom.

Is die skroewe van die remingtons af ook 2x lank agter en 2x kort voor?
Nee was ou Warne basise.
Sien ek het my post verander terwyl jy getik het. Skroefdraad vir beide rem en howa behoort 6-48 te wees. SA rem rail pas blykbaar nie perfek op howa nie, LA wel.

Ek het n Warne rail op my .243, een stel skroefies (dink voor) is korter as ander stel.

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 11:43 am
by Heinz Petersen
John, Sny daai koppe op n draaibank af tot dit pas. Maak ook net seker die skroefdraad op die aksie gaan regdeur.

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 2:31 pm
by douw
Dit is 6x48 UNC

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Wed Dec 21, 2016 4:41 pm
by tau
Dankie

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Thu Dec 22, 2016 7:33 am
by tau
Dankie manne scope is op met my ou basise. Ek wou eenvoudig die skroewe te diep ingehad het. Het bestaande skroewe korter gesny en nou werk hulle. Dit is net tydelik tot ek rail kry. EK was gewoond aan Remingtons waar skroewe heelwat dieper ingaan.

Re: Howa basis skroef thread

Posted: Thu Dec 22, 2016 7:55 am
by Gian_dP
Bly dis sorted