Page 1 of 1

Spotting scope

Posted: Tue Dec 13, 2016 5:04 pm
by emdebeer
Ek is op soek na n spotting scope. Weet iemand dalk van n goeie gebruikte een wat beskikbaar is?

Verder, verkies die meeste ouens die reguit of die "angled" scopes?

Baie dankie
Etienne

Re: Spotting scope

Posted: Tue Dec 13, 2016 6:10 pm
by JPS
Angled is maar wat jy meestal sal sien op die lang baan...

Re: Spotting scope

Posted: Tue Dec 13, 2016 6:12 pm
by emdebeer
JPS wrote:Angled is maar wat jy meestal sal sien op die lang baan...
Dankie, dit is wat ek gedink het.

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 7:26 am
by Riempies (Revo)
Jaco Brink het 'n week of twee gelede 'n leupold adverteer. Miskien kan jy by hom uitvind of hy nog beskikbaar is. Persoonlik dink ek dit is 'n goeie koop.

sterkte

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 7:42 am
by emdebeer
Riempies (Revo) wrote:Jaco Brink het 'n week of twee gelede 'n leupold adverteer. Miskien kan jy by hom uitvind of hy nog beskikbaar is. Persoonlik dink ek dit is 'n goeie koop.

sterkte
Dankie Riempies, ek het reggekom.

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 7:43 am
by Klopper
Net vir interesantheid, hoekom verkies mense dan die angled bo die straight?

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 8:28 am
by Badger300
Klopper, this is how I understand it.

When shooting prone, you can setup the angled scope next to you and look through it in between shots with minimal body movement leading to better consistency. With the straight scope this is not as easily possible as the scope needs to be higher so that you can get behind it to look through it.

There are a few other pro's and con's between them.
It is easier to find and track an object with the straight scope, than it is with angled scope.
Looking downhill is easier with the straight scope, while looking uphill or at stars is easier with the angled scope.

Many angled scopes these days are able to be rotated, which makes it quite flexible for different positions.

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 8:31 am
by JPS
Klopper soos Badger hierbo aanhaal, om te lĂȘ en skiet soos ons doen is dit amper onmoontlik om reguit spotting scope te gebruik. Jou hele ligaams posiesie moet basies verander om te kyk deur die reguit een en hy maak jou nek dood. En natuurlik met ronde lyf soos myne is dit nog meer moelik....

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 8:32 am
by Riempies (Revo)
emdebeer wrote:
Riempies (Revo) wrote:Jaco Brink het 'n week of twee gelede 'n leupold adverteer. Miskien kan jy by hom uitvind of hy nog beskikbaar is. Persoonlik dink ek dit is 'n goeie koop.

sterkte
Dankie Riempies, ek het reggekom.

Ek is bly jy het reggekom.

Enjoy!

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 12:16 pm
by Klopper
Ek sien, thanks manne!

Re: Spotting scope

Posted: Wed Dec 14, 2016 3:51 pm
by Capt. Yoda
Klopper gebruik net die spotting scope om koelte te soek

Re: Spotting scope

Posted: Thu Dec 15, 2016 6:38 am
by Klopper
Capt. Oblivious wrote:Klopper gebruik net die spotting scope om koelte te soek
Kyk, in daai hitte het ek nie n' saak gehad met iets anders nie!