Page 1 of 1

Gun Warrior Gen 1 Stock

Posted: Tue Dec 13, 2016 1:29 pm
by Jonnas
Dag se manne het enige iemand raad wil graag n Gen 1 stock aanskaf en kry nie die mense in die hande nie , enige iemand n prys klas min of meer?

Re: Gun Warrior Gen 1 Stock

Posted: Tue Dec 13, 2016 1:31 pm
by joe rocket
R8000 tot R8500.

Re: Gun Warrior Gen 1 Stock

Posted: Thu Feb 16, 2017 1:21 pm
by Thermal

Re: Gun Warrior Gen 1 Stock

Posted: Mon Jul 30, 2018 4:48 pm
by Maroelas
Dag manne,

Enige idees oor gen 3 en gen 4 se prysklas?

Re: Gun Warrior Gen 1 Stock

Posted: Mon Jul 30, 2018 5:47 pm
by Thermal
Hi Maroela

Wat spesifiek wil jy weet mbt prysklas?

Ek's heel gelukkig met my GW.
Vir pryse moet jy hulle maar skakel.

Re: Gun Warrior Gen 1 Stock

Posted: Mon Jul 30, 2018 7:11 pm
by Maroelas
Ek wil net 'n idee kry van wat daardie kolwe kos. Ek hou baie daarvan. Wil een op my 243 sit

Re: Gun Warrior Gen 1 Stock

Posted: Mon Jul 30, 2018 7:17 pm
by Thermal