Page 1 of 1

Bix'n Andy Snellers

Posted: Mon Dec 12, 2016 8:01 am
by ZKK
Goeie more Manne.
Het iemand ondervinding met hierdie snellers?
En is daar iemand in SA wat hulle aanhou, of kan inbring?

Groete

Re: Bix'n Andy Snellers

Posted: Mon Dec 12, 2016 8:27 am
by joe rocket
Die beste wat jy kan koop ek jy was sal ek dit self van Amerika inbring of jy kan vir safari vra.

Re: Bix'n Andy Snellers

Posted: Mon Dec 12, 2016 8:34 am
by Gian_dP
Ek dink Terry Harrison hou ook n paar aan. www.bulletcentral.co.za

Re: Bix'n Andy Snellers

Posted: Mon Dec 12, 2016 8:58 am
by Albert84
Terry Harrison bring hulle in. Ek het een direk van die vervaardiger in Oostenryk gekry deur n vriend wat van daar gekom het. Wag nog vir die bou projek se aansoek..

Re: Bix'n Andy Snellers

Posted: Mon Dec 12, 2016 9:08 am
by Smous v.d. Vyver
Ek het onlangs te doen gehad met een op 'n pel se geweer wat hy gebou het in 6mm XC.Ek het teee Jewells die BR en HVR weergawe.Dis hartseer dat die sneller kos wat ' n nuwe Howa kos maar ek het nog nooit so iets gevoel op 'n sneller nie.Hy is bitter fyn en surprize jou elke liewer keer.In my opinie sal jy baie ver mort gaan soek om beter te kry maar of dit die geld die moeite werd is sal mens maar mooi moet gaan dink.

Re: Bix'n Andy Snellers

Posted: Tue Dec 13, 2016 3:09 pm
by willem
ek het een wat n vriend vir my uit oostenryk saam gebring het ,duuuur , maar ek glo die beste wat daar is

groete Willem