Page 1 of 1

Vaavud Sleipnir

Posted: Thu Dec 08, 2016 6:23 pm
by wlm
Sal die windmeter op 'n Samsung J7 werk?

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Thu Dec 08, 2016 9:17 pm
by Frikkie Coetzee
Goeie hel. Met so naam wonder ek of hy sal werk kry enige plek!!!!!

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Thu Dec 08, 2016 9:28 pm
by wlm
Hehehe

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Fri Dec 09, 2016 11:14 am
by PWV

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Fri Dec 09, 2016 1:20 pm
by andre007
Ek sien Savuti adverteer hom in die nuwe SAJ tydskrif op bl 10. Ek wonder wanneer hule so iets sal ontwerp wat met strelok werk, dalk n vraag aan Igor?

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Fri Dec 09, 2016 1:52 pm
by ruaanb

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Tue Dec 13, 2016 10:41 am
by ruaanb
Ek het myne vanoggend gekry. Hy loop mooi op my S5

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Tue Dec 13, 2016 10:58 am
by Apie
Wat kos hy?

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Tue Dec 13, 2016 11:02 am
by ruaanb
R794.10 met overnight delivery ingesluit.

puik diens by savuti gekry

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Tue Dec 13, 2016 11:10 am
by Apie
Nogal billik!

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Tue Dec 20, 2016 11:07 am
by ruaanb
Ek het die Sleipner behoorlik getoets die naweek en dit werk regtig goed. Lesings was op die nr saam met die ander meters.

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Tue Dec 20, 2016 8:51 pm
by wlm
Goeie nuus

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Wed Dec 21, 2016 2:53 pm
by JTM
andre007 wrote:Ek sien Savuti adverteer hom in die nuwe SAJ tydskrif op bl 10. Ek wonder wanneer hule so iets sal ontwerp wat met strelok werk, dalk n vraag aan Igor?
Strelok is versoenbaar met die Weatherflow windmeter.

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Wed Dec 21, 2016 4:46 pm
by wlm
Jannie
Ek is nuut in die ver skiet ding. Hoe werk die versoenbaarheid? Ek skat maar die windspoed en rigting en tik dit dan in op strelok

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Wed Dec 21, 2016 6:07 pm
by ruaanb
Ek is besig om met Igor te korrespondeer. Hopelik is daar goeie nuus binnekort.

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Wed Dec 21, 2016 8:35 pm
by JTM
Soos tans is met Strelok Pro aktifeer jy net die Weatherflow opsie op Strelok en prop dit dan in. Daarna kry jy lewendige windspoed leseings en koreksies. Rigting moet jy self insit.

By die langskote têl die wind hier by jou maar min en jy moet daai kunde opbou van wind lees verder af op jou baan uit die omgewing en atmosfeer.

Die belangrikste inligting wat jy plaaslik moet kan inwin is "Density Altitude".
14823451761380.jpg

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Tue Jan 03, 2017 7:13 pm
by dawiec
sien hy is R699 by Wildman

Re: Vaavud Sleipnir

Posted: Mon Jan 30, 2017 11:32 am
by dawiec
Ighor sê hy gaan nie binnekort die vaavud op strelok inkorporeer nie :-(