Parralaks verstelling op Lynx 2.5 - 10 x 56iR
Posted: Tue Dec 06, 2016 1:07 pm
Ek besit die scope soos bo genoem, op my .223 hoofsaaklik vir jakkalse in die nag, en is baie tevrede met hom.
Al problem is wanneer ek met die geweertjie gaan dagjag, (walk and stalk) skuur sy paralaks verstelknop teen my lyf/rug en stel dan vanself omrede hy nie n klikverstelling het nie.
Die een oomblik is hy op 50m of as ek my weer kom kry is hy op "infinity"
Daar is nie dalk n slim jaracaller wat al iets soorgelyks oorgekom het met n slim eenvoudige plannetjie nie.
Ek wil nie die verstelknop vasplak of so iets nie, dalk net iets doen dat hy strammer kan verstel.
Ek hoor graag en geniet die feesgety.