Page 1 of 1
KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 11:55 am
by Arnold
Het iemand hier 'n KRG Whiskey 3 chassis?
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 12:04 pm
by LoopSoosStroop
Ek het nie een nie
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 12:07 pm
by Supacow
ekt n Isuzu chassis
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 12:13 pm
by Kallie Fernhout
franso wat saam corne xstream geskiet het het een
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 12:24 pm
by Arnold
Dankie Kallie
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 1:09 pm
by JPS
Arnold ek het keuse tussen hom en AI chassis gehad. Die W3 was net te duur vir my aangesien ek die AI toe gekry het vir 11K of daar rond en die W3 18K was.
Die W3 is wel vir my die beter een. Jy sal nie fout gaan met hom nie, net sy prys is rof. matoska tactical wat hier adverteer bring hulle in.
Groete
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 3:00 pm
by renier183
Ek soek ook een.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 4:54 pm
by Arnold
Koste is rof maar n AICS kolf is nou ook rof ... en dit is vir n Tikka T3
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Tue Dec 06, 2016 10:13 pm
by LoopSoosStroop
Dis maar duur die tacticool leefstyl.
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Thu Dec 08, 2016 4:37 pm
by Tienie
LoopSoosStroop
waste grip/handvatsel het jy op daai chassis ingebou
Re: KRG Whiskey 3 Chassis
Posted: Thu Dec 08, 2016 7:22 pm
by LoopSoosStroop
Gewone A1 of A2 greep vir 'n AR-15. Dink dis 'n A2. $7 part in die VSA.