Page 1 of 1

Weerlig

Posted: Mon Dec 05, 2016 4:27 pm
by tripodmvr
Kyk na die fotos van 'n weerligstraal wat die bloekomboom getref het en die "skrapnel" wat in die grond en 'n ander boom ingedryf is.
Lightning 1.jpg
Lightning 2.jpg
Lightning 3.jpg
Lightning 4.jpg

Re: Weerlig

Posted: Mon Dec 05, 2016 4:31 pm
by andre007
Joh! Weerlig is n magtige ding. Hyt op ons skietbaan n telefoonpaal so gekloof

Re: Weerlig

Posted: Mon Dec 05, 2016 5:54 pm
by tripodmvr
As daardie stukkie hout so kan indryf sou hy lag-lag deur 'n mens se lyf trek.

Re: Weerlig

Posted: Tue Apr 18, 2017 8:25 pm
by Spartan
Genade...weerlig is nie jou maat nie. Sou dit nooit kon dink dat dit so kragtige uitwerking het op 'n ou boompie nie.