Page 1 of 1

Gesoek, twee jakkalse

Posted: Sat Dec 03, 2016 3:37 pm
by Heinz Petersen
My buurman reken ek is belaglik om hom R1300 te vra vir twee wat ek geskiet het.
Nou, ek is opsoek na twee varses om daar by hom te gaan loslaat.

Re: Gesoek, twee jakkalse

Posted: Sun Feb 05, 2017 3:52 pm
by Wayne
Add interest and give him more.
I'd say you are cheap at that price