Page 1 of 1

Minox teleskope

Posted: Wed Nov 30, 2016 6:25 pm
by musgrave270
Naand manne

Ek lees nou so bietjie op die forum oor die teleskope maar hier is nie baie inligting nie.

Ek kan moontlik n za5i hd 5-25x56 kry vir n goeie prys.

Het iemand miskien ondervinding van die teleskope? Ek sal enige terugvoer waardeur.

Groete
Ruan

Re: Minox teleskope

Posted: Fri Dec 02, 2016 7:48 am
by Sangoma (IAN)
Ek ken hulle self nie baie goed nie. Ek het wel n 2-10x45 gewen en sy beeld lyk baie goed. Ek het hom probeer verkoop mar niemand ken die naam nie. Hy gan nou terug op my .308. Lekke scope vir die bos.

Daai 5-25x56 lyk na n bul van n scope!

Re: Minox teleskope

Posted: Fri Dec 02, 2016 7:55 am
by joe rocket
Kyk mooi na hoeveel moa die scope kan verstel verder is die glas mooi.

Re: Minox teleskope

Posted: Fri Dec 02, 2016 7:57 am
by joe rocket
Minox is begin toe een van leica se venote hulle verlaat het.

Re: Minox teleskope

Posted: Fri Dec 02, 2016 8:10 am
by Geno
Ek dink Stefan7x64 het een getoets op 'n groot gun.

Re: Minox teleskope

Posted: Fri Dec 02, 2016 8:52 am
by Riempies (Revo)
Manne

Ek het verlede jaar en hierdie jaar met Minox geskiet op die silhouette baan. Ek het in die twee jaarlikse Wereld Kampioenskappe deelgeneem hierdie jaar en onder andere silver en brons medaljes verwerf. Dit is 'n goeie scope en goeie waarde vir geld. Stel ook konstant aangesien ons op verskillende afstande skiet tot op 500m.

Ek glo die resultaat spreek van self.