Page 1 of 1

Wildebees gedrag

Posted: Wed Nov 30, 2016 6:37 am
by tripodmvr
Hoop julle kan dit sien. Kyk maar die hele stukkie deur.

https://www.facebook.com/bertie.barnard ... 671538459/

Re: Wildebees gedrag

Posted: Wed Nov 30, 2016 6:42 am
by NicoSmit
Snaaks dat die ander een hom 'n paar keer moet gaffel voor hy lewe kry maar skiet hom met 'n stukkie lood raak en sien hoe vinnig kry hy dan lewe

Re: Wildebees gedrag

Posted: Wed Nov 30, 2016 5:52 pm
by Giepie
Lyk my dit is nie meer beskikbaar nie.

Re: Wildebees gedrag

Posted: Wed Nov 30, 2016 8:43 pm
by tripodmvr
Ek het gaan kyk en kom nog daarby uit. Ek het gedink die ander bul is gedooi, so stil het hy gele.

Re: Wildebees gedrag

Posted: Thu Dec 01, 2016 6:32 am
by Boersonderroer
Ek het dit gesien en toe gaan lees ek die comments. LMGA. Die greenies reken hy help sy chomma op deur hom ligtelik met sy kop te stoot. As my pel sy horing in my alie opdruk soos die wildebeest doen is hy nie my pel nie.

Re: Wildebees gedrag

Posted: Thu Dec 01, 2016 7:50 pm
by johannvdg
Boersonderroer wrote: As my pel sy horing in my alie opdruk soos die wildebeest doen is hy nie my pel nie.
Ek rol soos ek lag oor jou woordkeuseImage

Re: Wildebees gedrag

Posted: Thu Dec 01, 2016 8:10 pm
by PWV
Al wat ek sien as ek daarop click, is: Sorry, this content isn't available right now.