Page 1 of 1

Draad tang

Posted: Tue Nov 29, 2016 5:08 pm
by Heinz Petersen
Ek is opsoek na n draadtang. Die een wat ek na soek het n gedeelte wat jy kan krampies inslaan en aan die anderkan het hy n skerp gedeelte wat amper lyk soos n snawel waarmee jy die kramme weer kan losmaak. Jy kan ook draad knip en ombuig met dit.
Ek het nie n foto van dit nie, maar hoop julle manne wat draadwerk doen sal weet.

Re: Draad tang

Posted: Tue Nov 29, 2016 5:32 pm
by joe rocket
Hy lyk so. Werk lekker as jy draadwerk.

Re: Draad tang

Posted: Tue Nov 29, 2016 5:49 pm
by pietbak
Manne van staal.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Draad tang

Posted: Tue Nov 29, 2016 11:40 pm
by kwagga
joe rocket wrote:Hy lyk so. Werk lekker as jy draadtrek.
Vertel meer......

Re: Draad tang

Posted: Wed Nov 30, 2016 5:29 am
by joe rocket
O hel dit moes draadwerk gewees het
.

Re: Draad tang

Posted: Wed Nov 30, 2016 7:47 am
by Aceofspades
Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek

Re: Draad tang

Posted: Wed Nov 30, 2016 8:53 am
by PWV
Aceofspads wrote:Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek
Kriek, by hom is dit 'n geval van
: "Waar die hart van vol is, ...."

Re: Draad tang

Posted: Wed Nov 30, 2016 10:59 am
by dorsland
Meeste koöperasies hou hulle aan. Het ook by Adendorff gesien.

Re: Draad tang

Posted: Wed Nov 30, 2016 11:16 am
by Aceofspades
PWV wrote:
Aceofspads wrote:Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek
Kriek, by hom is dit 'n geval van
: "Waar die hart van vol is, ...."
Image

Sent from my SM-T116 using Tapatalk

Re: Draad tang

Posted: Wed Nov 30, 2016 12:48 pm
by joe rocket
Aceofspads wrote:
PWV wrote:
Aceofspads wrote:Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek
Kriek, by hom is dit 'n geval van
: "Waar die hart van vol is, ...."
Image

Sent from my SM-T116 using Tapatalk

Ja ne, ten minste het ek nie seven up nodig nie. ++>: