Page 1 of 1

Slim jakkalse

Posted: Thu Nov 24, 2016 2:29 pm
by Tinus
Hallo almal, seker ek sal goeie raad kry vir jakkalse wat al slim geskiet is hier.

Ek sukkel om die groot jakkalse ingeroep te kry. Ek het by verskillende staan plekke die jong jakkalse geskiet maar die reen en teef wil gladnie in kom nie. Ek het hulle al op trail kamera gekry so ek weet hulle is daar.
Enige raak vir watter roeppe ek kan gebruik asb? Ek is mar nuut met die jakkals jag.
Ek het so ver net kos groep en na 30 min Elsneus. Wil nie iets anders gebruik waar oor ek ne seker is nie oor die jakkalse al slim geskiet is deur ouens wat al hier by my geskiet het.

East Cape Plains Game Safaris

Re: Slim jakkalse

Posted: Thu Nov 24, 2016 3:49 pm
by musgrave270
Tinus

Kom ek vat 'n kans

indien die kleintjies in ju area al groot genoeg is om te jag sal hul baie maklik op kos inkom, Feit. Ou manne sal sĂȘ dat jy nie 'n skelm jakkals met kos probeer inroep nie.

Hoe dink jy sal 'n volwasse jakkals nou optree? waarop sal hy reageer en wat sal hulle laat inkom?

Ouerskap instink moet nou geprikkel word. Klein jakkals klanke, kleintjie distress.

Ek sal voorstel jy moet "search" bietjie gebruik en Tafjak tips en vrae gaan soek. Dan kyk jy maar wat het die manne bespreek vir die tyd van die jaar.

Al is daai jakke slim, hulle reageer nogsteeds soos hulle moet tydens hulle siklusse.

Groete
Ruan

Re: Slim jakkalse

Posted: Thu Nov 24, 2016 4:48 pm
by Tinus
Dankie Ruan

East Cape Plains Game Safaris

Re: Slim jakkalse

Posted: Thu Nov 24, 2016 5:01 pm
by SakoTrippel2
Probeer 'n Dag roep. Dit Klop die slimmes so nou en dan. Search ook Dag roep hier is 'n paar lekker stories wat in verskeie situasies afspeel.

Groete
Frans

Re: Slim jakkalse

Posted: Thu Nov 24, 2016 5:22 pm
by Tinus
Dankie Frans, ek maak so

East Cape Plains Game Safaris