Page 1 of 1

ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 12:13 pm
by Roger
Hi,

Ek stel belang in een van hierdie. Ek het iewers n advertensie met pryse gesien maar nou kry ek dit nie weer nie.
Kan iemand my asb in die regte rigting in wys?

Groete,
Roger!

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 12:16 pm
by Ultralight
Roger wrote:Hi,

Ek stel belang in een van hierdie. Ek het iewers n advertensie met pryse gesien maar nou kry ek dit nie weer nie.
Kan iemand my asb in die regte rigting in wys?

Groete,
Roger!
Futurama.co.za

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 12:17 pm
by Roger
Sal gaan loer, dankie!

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 12:18 pm
by Witpietskiet
Roger wrote:Hi,

Ek stel belang in een van hierdie. Ek het iewers n advertensie met pryse gesien maar nou kry ek dit nie weer nie.
Kan iemand my asb in die regte rigting in wys?

Groete,
Roger!
Praat met Geno hier op die forum

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 12:54 pm
by Piet Pille
Jip, Geno is die man. G&G het ook lekker klompie after market extras beskikbaar vir die ATN's

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 1:07 pm
by Roger
Dankie, ek het vir hom n PM gestuur.

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 1:11 pm
by Dirkvh

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 2:31 pm
by Toyrsi

Re: ATN Nagsig

Posted: Wed Nov 23, 2016 2:35 pm
by Roger
Dankie almal!