Page 1 of 1

Trofeejag skadelik vir Matetsi - Zim navorsers reken so

Posted: Tue Nov 22, 2016 3:13 pm
by Boogjagter
Ek het nog nooit baie tyd vir Andreas se artikels gehad nie, want hy is duidelik eensydig. Dit sal dalk help om die oorpsronklike navorsingsartikel ook te lees. Pla my bietjie dat news24 oorwegend eensydig anti-jag artikels skryf terwyl die groter media groep jag/skiet tydskrifte besit...
http://traveller24.news24.com/Explore/G ... m-20161122

Re: Trofeejag skadelik vir Matetsi - Zim navorsers reken so

Posted: Tue Nov 22, 2016 3:42 pm
by gillie
Sal ook graag wil sien, het niks raakgelees in die artikel van "poaching" nie, of het ek dit gemis?

Re: Trofeejag skadelik vir Matetsi - Zim navorsers reken so

Posted: Tue Nov 22, 2016 3:45 pm
by Smitstertjies
Daar is 2 goed wat die skrywer totaal misverstaan. Eerstens is die effek van poaching en dan ook die effek van verkeerde bestuur van jag kwotas. Wanneer die jag area reg bestuur word, dan is dit "sustainable utilisation".