Page 1 of 1

Anneal masjien

Posted: Tue Nov 22, 2016 10:40 am
by Jay Jay
More, hoop dit gaan goed.

Ek is op soek na n anneal masjien.
Koop ek maar by Safari & Outdoor of is daar ander opsies beskikbaar.
Dit is vir my 308.

Dankie.

Re: Anneal masjien

Posted: Tue Nov 22, 2016 10:41 am
by Capt. Yoda
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=174&t=51034 dan is daar ook Gawie en Oom Dipstick se Gloeiman wat lekker werk

Re: Anneal masjien

Posted: Tue Nov 22, 2016 11:40 am
by PWV