Page 1 of 1

CCI 450

Posted: Fri Nov 18, 2016 3:46 pm
by Juan Jurgensen
Middag Manne, ek is op soek na CCi 450 primers, kry nie by frontier, camdix, hotpowder, safari of hinterland potch nie.

Weet iemand waar ek 450's moontlik kan kry?

Groete!

Juan Jurgensen

Re: CCI 450

Posted: Fri Nov 18, 2016 4:13 pm
by Toyrsi
Hoor by Shooting stuff. Hulle het so ruk terug geadverteer.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: CCI 450

Posted: Fri Nov 18, 2016 5:51 pm
by HJVisagie
Tinus Geldenhuys in Beaufort Wes, hy het. 08twee 558 nege280 Gerrie Coetzee vuurwapens


HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk

Re: CCI 450

Posted: Fri Nov 18, 2016 5:52 pm
by HJVisagie
Sy email is gcv@023.co.za


HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk

Re: CCI 450

Posted: Fri Nov 18, 2016 5:53 pm
by HJVisagie
Dink prys was laas R150 vir 100


HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk

Re: CCI 450

Posted: Fri Nov 18, 2016 7:15 pm
by Pappabeer
Ek het 900x vir jou. Sal ruil vir CCI400. Waar bly jy?

Re: CCI 450

Posted: Wed Nov 30, 2016 3:00 pm
by Juan Jurgensen
Hi Dewald skuus ek was n paar dae weg gewees, nou eers weer toegang tot Jaracal. Ek het toe reg gekom by shooting stuff.

Groete!

Re: CCI 450

Posted: Wed Nov 30, 2016 3:49 pm
by 243Songdaug
Juan, hoekom tel jou getal Posts nie reg op nie?

Re: CCI 450

Posted: Fri Dec 02, 2016 11:35 am
by Juan Jurgensen
Ek het nie n clue nie, weet of ek nie iets verkeerd doen nie, Maar ek en Tegnologie is glad nie maats nie. :) Sukkel sukkel maar so aan :)