Page 1 of 1

nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 11:14 am
by Jodyc
dag almal.

Ekw il net weet kan n ou 303 gewere nog nuut koop?

Re: nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 11:46 am
by ArnoldM
Hi Jody,

Nie sover ek weet nie, dink hulle was laas in die 1800's nuut gemaak  ;D ;D ;D ;D

Grap sommer.... Wat is jou plan?

Groete,
AM.

Re: nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 11:50 am
by Jagtersdok
Ek weet Remington het 'n plan gehad om 303 Kaliber gewere te vervaardig het die artikel laas jaar gelees, of hulle sover gegaan het weet ek nie

Re: nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 11:58 am
by Jodyc
HI julle

geen plan nie, net vanoggend gesit en wonder, en kon niks op google sien nie :)
dankie

Re: nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 12:00 pm
by tripodmvr
Jodyc wrote: HI julle

geen plan nie, net vanoggend gesit en wonder, en kon niks op google sien nie :)
dankie
Gaan kyk op Ruger se website. Ek dink hulle het 'n 303 in No. 1 formaat wat nuut op die mark is.

Re: nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 12:08 pm
by Jagtersdok
Yes driepoot ek het van die Ruger vergeet

Re: nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 12:12 pm
by ArnoldM
Het ook gaan kyk, nogal 'n oulik en unieke geweertjie daai .303 Ruger....

Re: nuwe .303 ?

Posted: Fri Jul 29, 2011 1:37 pm
by .::Alwyn-U::.
Enige ruger is uniek ;D