Savage 11 Long Range Hunter in 260Rem
Posted: Thu Nov 17, 2016 10:14 pm
Ek hoop die slim manne hier kan my so 'n bietjie raad gee wat ek weer aan my vriend kan gee.
My vriend soek 'n 6.5mm rak geweer wat hy net so kan vat en skiet, hy is nie lus vir sukkel nie. Hy bly in die karoo en sal dit meestal daar gebruik om te skiet tot op so 500m.
Met ons soeke kom ons toe op 'n Savage 11 Long Range in 260 Rem af vir R14 000 wat soos 'n baie goeie prys vir my klink, maar ek moet byvoeg ek weet bitter min van Savage gewere. Wat sal jul sê van daai Savage reeks gewere, ek verneem hul gebruik dieselfde aksie as die van die VLP.
Wat anders sal jul voorstel, ma saam met die voorstel wil ek ook graag 'n winkel weet wat voorraad het van die spesifieke geweer.