Page 1 of 1

Hier kom n ding...

Posted: Wed Nov 16, 2016 9:06 am
by Ashley
Vrou roep haar man na slaapkamer. Met sy aan koms vra sy hy moet gordyne toe trek.
Die ou kry n opgewonde gevoel en trek dit gou toe.
"Maak die deur ook toe", vra sy. Hy trippel na die deur toe soos n jong bokkie wat op hitte is, hier kom nou n ding.
"Dis te lig" se sy, "sit af die lig ook.."
En af is die lig en die man se hart klop nou op plekke waar dit nie moet klop nie.
"Kom nader", se sy met n vlyende stem. Toe weet hy dis nou sulke tyd en hy gaan staan styf teen haar.

"Hoe hou jy van my nuwe glow-in-the-dark horlosie..."vra sy ;)

Re: Hier kom n ding...

Posted: Wed Nov 16, 2016 9:12 am
by ruaanb
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Hier kom n ding...

Posted: Wed Nov 16, 2016 12:32 pm
by RUPERT
en net daar skop my daai glow-in -the -dark in sy m#@r in

Re: Hier kom n ding...

Posted: Wed Nov 16, 2016 12:40 pm
by Apie
Slet

Sent from my D5803 using Tapatalk