Page 1 of 1
Wetsuit vir 'n kind
Posted: Wed Nov 16, 2016 9:05 am
by Fano
Ek het 'n wetsuit (duikpak) vir 'n kind van so 5-6 jaar oud.
Belangstellendes moet asb help met vervoer reelings van Vaaldriehoek tot waar dit moet gaan.
Groete.
Fanie
Re: Wetsuit vir 'n kind
Posted: Wed Nov 16, 2016 9:32 am
by junglejulian
Ek sal dit graag wil neem asb.ons gaan weskus toe desember en my vriend se laaitjie kry swaar as hy saam wil kreefduik
Re: Wetsuit vir 'n kind
Posted: Wed Nov 16, 2016 9:32 am
by junglejulian
Ek sal courier stuur vir oplaai
Re: Wetsuit vir 'n kind
Posted: Wed Nov 16, 2016 9:33 am
by FCLoretz
Julian, Ek het dalk vir jou geleentheid Bloem toe Sondag as ek dit in jhb kan kry teen die naweek.
Re: Wetsuit vir 'n kind
Posted: Wed Nov 16, 2016 9:51 am
by Fano
Laat weet my net die finale reelings asb. Ek kan enige plek in Vaaldriehoek aflaai of reel om 'n geleentheid te ontmoet. e-pos my asb direk by: Fanie dot Otto at Sasol dot com
Dit is bietjie 'n misie om heeltyd aan te teken op die forum.
Re: Wetsuit vir 'n kind
Posted: Wed Nov 16, 2016 9:55 am
by junglejulian
Doodreg.ek reel oor middagete met jou
Re: Wetsuit vir 'n kind
Posted: Thu Nov 17, 2016 1:55 pm
by junglejulian
@Frederick Baie dankie maar dit lyk of ek en Fanie Reggekom het met vervoer
@Fanie.Baie dankie vir die Wetsuit.Die klein mannetjie kan nie wag nie.