Page 1 of 1

300 blackout

Posted: Tue Nov 15, 2016 7:21 pm
by shanenel
Naand wie weet waar ek so kaliber kan bekom.Watter van die verskilende semi autos is in die kaliber beskikbaar en wat sal julle aan beveel. My budget is rondom 20k.

Re: 300 blackout

Posted: Tue Nov 15, 2016 7:26 pm
by gbvl
Praat met Paul Oxley by Tacshack. Hy is n groot 300 blackout fanboy. Ongelukkig nie n nommer maar jy kan hulle kry op facebook

Re: 300 blackout

Posted: Tue Nov 15, 2016 7:29 pm
by Geno
Ons skiet een in 'n Rem700 SPS AAC.
Baie oulike roertjie wat n bok sommer lekker plat skiet.
Mail my by geno@ggvarminting.co.za dan kyk ons om jou te help met 'n AR-15

Re: 300 blackout

Posted: Wed Nov 16, 2016 5:43 am
by WILDCARD
Ek verneem dat die plaaslike vervaardige Tusker MYT semi auto in 300 Blackout vervaardig gaan word binnekort.

Re: 300 blackout

Posted: Wed Nov 16, 2016 8:01 am
by Dawie Malan
Natuurlik die kaliber waarmee hulle Bin Laden gepot het.

Re: 300 blackout

Posted: Wed Nov 16, 2016 8:25 am
by FHM
Hier is sy vrou se details.
Het my Fobus holster by hulle bestel.

Lynette Oxley
for Tac SHAC
Tel 011 888 4037
Fax 011 888 1041

No 2 Swazi Street,
Corner of Delarey (entrance in Delarey)
Northcliff Extension 3
Over the road from the Waterfall Feesterein & the dam
Dark Green House with Yellow container in front.

Re: 300 blackout

Posted: Tue Nov 22, 2016 4:57 pm
by Geno
Ek het vandag 'n .300BLK by een van die invoerders gesien.
S&W M&P 15 met 16" loop.
R25,500.00

Image

Re: 300 blackout

Posted: Wed Nov 23, 2016 9:15 am
by Capt. Yoda
Jojo

Re: 300 blackout

Posted: Wed Nov 23, 2016 9:34 am
by Carl
Teef! Daar vat hy nou! Sal nou lekker wees om bietjie meer te doen as net SV. ek dink nie .3 is nodiger as .223 vir verdeging nie maar....

Re: 300 blackout

Posted: Wed Nov 23, 2016 9:40 am
by Geno
Die Blackout jag ook bitter lekker!
Dit maak die AR is .300Blk baie veelsydig.



Re: 300 blackout

Posted: Mon Apr 16, 2018 8:32 pm
by ChristoK
Goeienaand, ek sit in dieselfde bootjie en wil 'n AR 300BLK met knaldemper koop vir Bosvark jag.

Watse looplengte sal die beste werk as ek die geweer in die bakkie wil gebruik, en as mens in ag neem dat hy 'n knaldemper ook gaan opkry?

Is daar enige "cycling issues" met die 300BLK met subsoniese ammunisie? Ek gaan self herlaai.

Ek hoop om 'n geweer alleen vir onder R20k te kry, dit sluit nou die knaldemper en ander toebehore uit.

Re: 300 blackout

Posted: Mon Apr 16, 2018 8:47 pm
by varkjagter
Hallo Christo , ek het n 300 blk met n elf duim loop en glo my hy skiet heeldag duim groeperings op honderd meter . pm my jou sel nr dan stuur ek jou bietjie inligting en n foto of twee .

groete varkjagter

Re: 300 blackout

Posted: Mon Apr 16, 2018 8:50 pm
by ChristoK
varkjagter wrote:Hallo Christo , ek het n 300 blk met n elf duim loop en glo my hy skiet heeldag duim groeperings op honderd meter . pm my jou sel nr dan stuur ek jou bietjie inligting en n foto of twee .

groete varkjagter

Baie dankie Varkjagter ek maak so