Bubble in Scope?
Posted: Thu Jul 28, 2011 2:58 pm
Hello almal ek hoop dit gaan goed.
Ek het die naweek weer bietjie my roer nagegaan en met n skok besef my Schmidt & BenderĀ Klassik 6x42.
Het n tipe bubble wat rond dryf in die voorste oogstuk, as ek die geweer na my skouer bring dan sak die bubble stadig af. Ek sien dit net as die geweer se kroon af wys. Die beeld is nog netso helder soos dag een en ek hy zero nog op presies dieselfde plek.
Die scope is nou maar 4 jaar oud en is nog nooit laat val of enige iets nie.
Moet ek hom instuur ? Hulle kom mos met n stewige waarborg.
Lekker dag verder,
Groete H